Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

22 Marina Glen Vakansie Oord

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R520 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R400 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Rook is in die huis verbode. Slegs gaste wat bespreek het, word toegelaat. Geen ekstra persone nie. 'n ID moet asb. getoon word. Geen onderverhuring nie. Die persoon wat bespreek het, moet self inklok.
'n Minimum bespreking van 3 nagte geld buite seisoen en minimum 5 dae binne seisoen. Gaste moet met aankoms by die kantoor aanmeld. Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R650
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marsweg 17, Marina Beach, Southbroom, 4281, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf6c09ef5ae4a4e3776165f38c23965578d6cfa9a19ebc493ce5d20aa7bce4ad0c0e3d88c3fcd109c45c1e80b4fba41565ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 5 mense 17 Mars Road Marina Beach 4281 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.934896740258 30.30470936627
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem