22 On Titanic
Kry 50% af. Geldig vir verblyf vanaf 6 Mei 2024 tot 31 Mei 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Titanic-straat 22, Larola, Clarens, 9707, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 050R525 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
22 On Titanic bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n stylvolle woonstel in Larola, Clarens. Die eienaars het 3 organiese groentetuine waar hulle seisoenale groente groei en gaste kan daarvan gebruik maak.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 volwassenes en 1 kind en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea het 'n aparte kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ysmasjien, eetgerei, breekware en 'n wynyskas toegerus is. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n enkelslaapbank vir kinders en 'n slim-TV met Netflix, Showmax en die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel en daar is ook buitebraaigeriewe. Clarens bied 'n verskeidenheid aktiwiteite, soos die Clarens Brewery, Golden Gate Highlands Nasionale Park, Blou Donki Gallery, Tobias Art en die gewilde Titanic Rock.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Forelhengel
Hier praat ons
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Dankiso Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Titanic-straat 22, Larola, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink 22 On Titanic het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Clarens Drakensberge Vrystaat
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Titanic-straat 22, Larola, Clarens, 9707, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom