Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

224 on Kent

Selfsorg
Mars-kothuis
Vanaf
Vanaf R1 200
per eenheid
  • Plek vir 3 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Mars-eenheid is 'n luukse huisie met twee enkelbeddens of koninggrootte-bedvariasie in 'n groot slaapkamer. Uitgesoekte, tog eenvoudige en behaaglike atmosfeer met private ingang vanaf die Karootuin. Aparte, ruim kombuisie, eetkamer en sitkamergedeelte met 'n slaapbank vir 'n derde gas. Badkamer met 'n stort oor die bad. Dit deel 'n groot patio met afdak/braaigeriewe met die Mercury-huisie in die Karootuin.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Enkelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Mercury-kothuis
Vanaf
Vanaf R1 200
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Heel oorspronklik, met 'n L-vorm, oopplan-huisie met 'n kunstig ontwerpte slaapkamer. Kombuisie, sit-, eetarea. Private ingang. Badkamer met stort. Deel 'n groot patio met afdak en braaigeriewe in die Karootuin met die gaste van die Mars-eenheid. Hierdie is die kleinste eenheid, tog met 'n aantreklike atmosfeer.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Uranus-kothuis
Vanaf
Vanaf R1 200
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Uranus is 'n ligte en lugtige huisie met 'n skuifdeur wat na 'n private patio in die Karootuin oopmaak. Dit het 'n aparte slaapkamer met 'n gerieflike eet/sit/kombuisgedeelte. Badkamer met stort.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Jupiter-kothuis
Vanaf
Vanaf R1 400
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Jupiter-huisie is 'n aparte, ruim grasgedekte eenheid met 'n wildplaasatmosfeer. Dit het 'n groot slaapkamer met geelhoutmeubels ingerig. Die badkamer het 'n stort en bad. Aparte kombuisie en eet-/sitkamergedeelte wat vir gemak ingerig is. Private patio en tuin vir al fresco maaltye, vermaak of ontspanning - braaigeriewe is op versoek beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 224 Kent Ave, , Randburg, 2194, Gauteng
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ5MGI1NjQzLTgyZjctNDAyMi05NzQzLTE2NDk5NjNjYTY2YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 224 Kent Ave Ferndale Ridge 2194 Gauteng 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -26.102729514382 27.998657226562
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem