20% af Kry 20% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Astonbaai Akkommodasie by 23 Jamaican Palms | LekkeSlaap
+60
+60

23 Jamaican Palms

5 resensies
Selfsorg
  • Langtermynverblyf-aanbod - Kry 20% af
  • Vanaf R1 400 R1 120 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jamaican Palms 23, Dolfynstraat, Marina Martinique, Astonbaai, 6332, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 5

Beskrywing

23 Jamaican Palms is in 'n veiligheidskompleks in Marina Martinique tussen Jeffreysbaai en Ashtonbaai met 7 km se seewaterkanale wat deur die kompleks kronkel. Die buurt is 'n stil toevlugsoord vol luukse wonings en woonstel-tipe eenhede wat gehalteverblyf aan oornaggaste en gesinne bied.

Die eenheid is op die eerste verdieping en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en het slaapplek vir 6 gaste. Albei slaapkamers het dubbelbeddens.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en 'n wasmasjien toegerus. Die sitarea is onder en het 'n gemaklike sitkamerstel. Die solderarea het gemaklike sitplek en 'n TV, DStv, WiFi en Netflix. Gaste moet asb. hul eie dekodeerder en slimkaart saambring. Die leefarea bied toegang tot 'n balkon met 'n ingeboude braai en 'n buite-eetstel.

Gaste kan 'n uitsig oor die kanale en op die berge van die kombuis, sitarea, hoofslaapkamer en solder af geniet. Die eenheid het privaat onderdakparkeerplek.

Jamaican Palms is een van die woonstelblokke in Marina Martinique en is 'n groepering van 28 eenhede op die kanaal. Daar is trappe na die eerste verdieping en van die sitarea na die solder.

Die water op die landgoed word gereeld gemonitor. Doendinge in die omtrek sluit restaurante, hengel, swem of roei op die kanaal in. Gaste kan langs die marina stap of die waterpark besoek. Die strand is stapafstand van die kompleks af en bied die beste branderplank- en hengelgeleenthede.

Die marina is 5 km van Jeffreysbaai, Suid-Afrika se mees bekende branderplankbestemming af. Die nabye Charlotte Kritzinger Seeskulpmuseum spog met die grootste versameling mosselskulpe ter wêreld. Dolphin-strand is 'n Blouvlagstrand en is ideaal vir vlieërbranderryers.

Slaapplek

’n Bespreking by 23 Jamaican Palms sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir 23 Jamaican Palms
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Jamaican Palms 23, Dolfynstraat, Marina Martinique, Astonbaai, 6332, Oos-Kaap
  • Gaste dink 23 Jamaican Palms het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 400
Vanaf R1 120
per nag (plek vir 4)
was R1 400
Vanaf R1 120
per nag (plek vir 4)
was R1 400
Vanaf R1 120
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jamaican Palms 23, Dolfynstraat, Marina Martinique, Astonbaai, 6332, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 5
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhC17yZxn649uImmrGTEGqWyFl3WTGoELQ14oiOO8OX3IyipqGQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 400, nou Vanaf R1 120  per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 23 Jamaican Palms Dolphyn Street, Marina Martinique 6332 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -34.077733 24.917834
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za