Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

23 On Glen Guest House

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Bronwyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir 23 On Glen Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
5.0/5
Theresa L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa L
Gesin met tieners

Vriendelik, hulpvaardig, tegemoetkomend en pragtig.

Ons het heerlik gebly by 23 On Glen. Die gasvrou het ons so welkom laat voel en was baie behulpsaam om op die nippertjie veranderinge aan ons kamerbehoeftes te maak. Niks was vir hulle te veel gevra of moeite nie. Ons het 'n familiekamer gehad wat ons met 3 tienerseuns gedeel het. Die kamer was ruim en so gemaklik. Die uitsig oor die park en baai was 'n ekstra bonus. Ons was in die area om 'n sportnaweek by Grey High by te woon. Die ligging was baie gerieflik vir ons behoeftes. Jammer ons kon nie langer bly om dit langer te geniet nie. Ons sien uit om weer by 23 On Glen te kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Derick A - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Derick A
Gesin met tieners

Gerieflik.

Baie netjies en gerieflik. Charmain het uitstekende diens gegee en die ontbyt was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Valerie L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valerie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, sentraal, silwerskoon en heerlike ontbyt.

Dit was vir ons 'n lekker slaap ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glenstraat 23, Richmond Hill, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcg3sGNJbUb2d5kd8VUI96HmJIiGtvcxdh8uUjwAeWW0xNyHtdm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 23 Glen Street Richmond Hill 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -33.958041753508 25.608950793866
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem