2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 23 Marine Drive, Leisure Bay Estate, Erasmus Park, 0181, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
23 On Marine Drive is 'n knus selfsorgwoonstel in Pretoria, ideaal geleë naby die lewendige sentrums van Waterkloof en Hatfield. Perfek vir enkelreisigers of paartjies, bied hierdie bekoorlike toevlugsoord beide gemak en gerief.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor 'n goed toegeruste slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, asook 'n badkamer met beide 'n bad en 'n stort.
Die oopplan-leefarea sluit 'n gemaklike sitkamer, 'n eethoek en 'n kompakte, maar volledig toegeruste kombuisie in, kompleet met 'n induksiestoof, yskas, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe.
Gaste kan moderne geriewe geniet soos 'n slim-TV met toegang tot Netflix en YouTube, gratis WiFi regdeur die woonstel en toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en braai-area. Die woonstel sluit ook 'n privaat tuin in, ideaal vir stil oggende of ontspanne middae, alles binne die veiligheid en privaatheid van 'n veilige landgoed.
Natuurliefhebbers sal skilderagtige wandelings rondom die nabygeleë Leisure Bay-meer geniet, terwyl die omliggende gebied 'n verskeidenheid restaurante, kafees en boetiekwinkels bied om te verken. Of jy nou vir besigheid of ontspanning besoek aflê, 23 On Marine Drive bied 'n rustige, goed geleë basis in die hartjie van Pretoria.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Sandy Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- 23 Marine Drive, Leisure Bay Estate, Erasmus Park, 0181, Gauteng
- Gaste dink 23 On Marine Drive het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
23 Marine Drive, Leisure Bay Estate, Erasmus Park, 0181, Gauteng
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang