30% af Kry 30% af. Geldig vanaf 1 Apr 2020 tot 30 Apr 2020.
Amanzimtoti Akkommodasie by 23 Stella Maris | LekkeSlaap
+17
+17

23 Stella Maris

Selfsorg
  • Spesiale Aanbod - Kry 30% af
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Beach-weg 73, Stella Maris, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

23 Stella Maris bied gehalteverblyf in Amanzimtoti met 'n pragtige see-uitsig van die woonstel af. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir tot 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Daar is 'n stort, toilet en 'n wasbak in die en suite-badkamer. Die gastebadkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV met DStv.

Daar is gemeenskaplike braaigeriewe en 'n swembad in die kompleks. 'n Wasgoeddiens is beskikbaar op die perseel.
'n Restaurant is op die perseel beskikbaar. Etes kan in kontant bestel word en by gaste se woonstelle afgelewer word.

Parkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig en ekstra parkeerplek is beskikbaar vir 'n tweede voertuig teen 'n ekstra daaglikse tarief.

'n Paar tree sal gaste tot op die hoofstrand, Splash Water World, Funland, restaurante, 'n winkelsentrum, malls en verskeie geriewe en doendinge bring.

Slaapplek

’n Bespreking by 23 Stella Maris sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Beach-weg 73, Stella Maris, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 6)

Sien meer verblyf in

Amanzimtoti KwaZulu-Natal
Vanaf R800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Beach-weg 73, Stella Maris, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaeef55d43e08f0c83a6da813aa9897dc7ad67c6a786b2e1443f7935a9f6019c8fbfeab1131286a084e861efa1e17dd8800cb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 6) 73 Beach Road Stella Maris 4126 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -30.051995 30.888115
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za