23B Tamarisk Square
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tamarisk Square 23B, Wavecrest, 6330, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
23B Tamarisk Square is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel op die grondverdieping in Wavecrest, Jeffreysbaai en is ideaal vir 'n paartjie of 'n klein gesin.
Dié eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het oorgenoeg kasruimte en lugversorging. Die gedeelde badkamer het 'n bad en 'n stort.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en 'n wasmasjien toegerus. Die aangrensende leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 en die sitarea het gemaklike rusbanke. Daar is 'n TV met DStv en gratis WiFi is beskikbaar.
Onderdakparkeerplek is beskikbaar en gaste is gerieflik naby strande, winkels en die Port Elizabeth se lughawe.
Slaapplek
’n Bespreking by 23B Tamarisk Square sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
Parkeerplek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Renchia Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Maande gelys 6
Ligging
- Tamarisk Square 23B, Wavecrest, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink 23B Tamarisk Square het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Wavecrest Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tamarisk Square 23B, Wavecrest, 6330, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom