Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

2362 On Swartwitpens

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swartwitpensweg 2362, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R899 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

2362 On Swartwitpens is 'n selfsorg-vakansiehuis in Marlothpark. Dié huis is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na 'n gerieflike bosveld-wegbreek met die opsie om wild te kyk op die perseel.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-leefarea. Die slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en deel die badkamer wat 'n stort en 'n bad het. 'n Gasgeiser verskaf warm water. Die kombuis is goed toegerus met 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, gasstoof, eetgerei en breekware. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Daar is gemaklike rusbanke in die sitarea en 'n TV met 'n DStv-koppelpunt so gaste kan hul eie dekodeerder en slimkaart saambring. Daar is ook 4 draagbare waaiers, 2 plafonwaaiers en 2 lugversorgingseenhede waarvoor gaste vooraf betaal. Daar is roostergeriewe buite en 'n dek op stelte langs die huis wat as 'n onthaalarea gebruik kan word. Parkeerplek is beskikbaar vir 1 of 2 voertuie onder die buitedek.

2362 On Swartwitpens is naby die Henk van Rooyen Vakansieoord wat 'n swembad, klimraam, braaigeriewe en 'n restaurant het. Gaste sal gratis kan ingaan as hulle die huis se etiket wys wat verskaf word.

Die perseel is sowat 21 km van die Krugerwildtuin se Krokodilbrughek en 40,6 km van die Malelane-hek af. Marlothpark het sy eie wild en spog met 4 van die Groot 5 ? olifante uitgesluit. Die Krokodilrivier vorm egter die grans tussen Marloth en Kruger, so gaste sal moontlik hier olifante in die rivier kan sien speel.

Slaapplek

’n Bespreking by 2362 On Swartwitpens sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 12 resensies vir 2362 On Swartwitpens
Netheid
4.1/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Swartwitpensweg 2362, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink 2362 On Swartwitpens het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R899
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R899
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swartwitpensweg 2362, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU0YjA2YTJhLWQ0NmEtNDE4NC04MzU2LWFiODFiMDRkZTU2Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R899 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 2362 Swartwitpens Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.34106 31.78165