11 gaste
4 slaapkamers
8 beddens
3 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 23 Main Road, Lambertsbay, 8130, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
23 @ Main is 'n pragtige eiendom in die hartjie van Lambertsbaai, en is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers, of 'n vriende- of familiewegbreek.
Die huis kan tot 9 volwassenes en 2 kinders akkommodeer en bestaan uit 4 slaapkamers, 1 slaaparea en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte bed, en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. 'n Tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl 'n derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die vierde slaapkamer is ingerig met 'n enkelslaapbank, sowel as 'n kinderbank vir twee kinders. 'n Bykomende slaaparea kan met 2 enkelmatrasse gereël word. Die eerste gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak, terwyl die tweede gedeelde badkamer 'n toilet en 'n wasbak het. Vars linne en badhanddoeke word voorsien. 'n Ruim sitkamer is gemaklik ingerig en beskik oor 'n slim-TV met gratis WiFi en stromingsdienste vir gaste se vermaak. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, vrieskas, stoof, mikrogolfoond, ketel en gratis tee en koffie.
Die eiendom is sentraal geleë naby plaaslike winkels, restaurante en strande. Met 'n kaggel, braai-area, gratis veilige parkering en beurtkrag-voorsiening, kan gaste 'n veilige en gemaklike verblyf ervaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelslaapbank
1 x Kinderbank vir 2
Leefarea
2 x Ekstra enkelmatras
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Andries Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 maand
Ligging
- 23 Main Road, Lambertsbay, 8130, Wes-Kaap
- Gaste dink 23 @ Main het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
23 Main Road, Lambertsbay, 8130, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang