+67

24 Loader Street

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Loader Street, De Waterkant, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 100 per nag (plek vir 6)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

24 Loader Street is 'n selfsorghuis is Kaapstad se middestad. Dit is 'n groot, moderne en stylvolle eiendom met 'n asemrowende hoë dakterras wat 'n skilderagtige uitsig van die stad, Tafelberg en Seinheuwel bied.

Die huis het 3 slaapkamers met lugversorging op die onderste vloer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n toilet met 'n glasmuur en 'n oopplan en suite-badkamer met 'n losstaande bad en stort. Die hoofslaapkamer het ook 'n groot aantrekkamer wat lei na die tuin. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Dit lei ook na die tuin. Die derde slaapkamer is kleiner en het 'n dubbelbed en deel 'n badkamer met 'n stort met die tweede slaapkamer.

Die huis het trappe van die voordeur af, wat na die vermaaklikheidarea op die eerste verdieping lei. Die ruim oopplan-eetkamer en -leefarea het lugversorging en 'n pragtige, volledig toegeruste kombuis en vollengte glasdeure wat oor die tuin en die hawe uitkyk. Daar is ook trappe buite die eenheid wat jou na die dakterras lei. Dit spog met 'n 360º-uitsig oor Tafelberg, Seinheuwel en strek oor die hele stad. Daar is 'n plonspoel, Jacuzzi, sonstoele waarop jy in die son kan bak en 'n toonbank met 'n wasbak langs die ingeboude braai.

Die huis het gratis WiFi, as 'n ekstra diens en apart van die verblyftarief. Die eenheid word 2 keer per week skoongemaak, behalwe op openbare vakansiedae.

De Waterkant Village is na aan al die besienswaardighede in Kaapstad. Gaste kan te voet die area verken en na die V&A Waterfront, Groenpunt Stadion, Groentemarkplein en KIKS stap. Dis slegs 'n kort rit na Tafelberg, Kampsbaai en ook die Wynlande. Om jou 'n verwysingspunt te gee: The Village Cafe is reg langs ons ontvangskantoor geleë en die Cape Quarter is die naaste winkelkompleks, sowat 3 minute te voet ver.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai
Warmbad

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Tobin Geverifieer

Eiendomme 23

Resensies 17

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • 24 Loader Street, De Waterkant, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
  • Gaste dink 24 Loader Street het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 100
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 5 100
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Loader Street, De Waterkant, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80dcd37baf55dcd2f569639f087151324da7a2f47c85ae40e47a69e0a58a34e3d2f57631c5fc75b485d363d5b5fb481cb202?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 100 per nag, vir 6 mense 1 5 1 5 24 Loader Street De Waterkant 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.915438293976 18.416311527613

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang