LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+113
Gastehuis in Boksburg

24 Onvrey Guest House

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 113 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Natasha D
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Sep 2026

Heerlik gebly, al was dit net vir 'n kort oorslaap. Dit was 'n pragtige plekkie. Baie lekker gebly. Netjies, skoon en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Manu P
1 nag
5.0
Apr 2026

Uitstekend. Baie lekker gebly, tweede keer in 'n week. Moontlikheid dat ons een van hul selfcatering eenhede op lang termyn gaan huur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda V
1 nag
5.0
Apr 2026

Aangenaam. Alles was netjies, goeie ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandy V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Baie lekker gewees. Baie skoon en netjies. Eienaar het ons gehelp met bondel wasgoed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charline Van Den Berg V
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Amazing. Always lovely to stay there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derek Michael P
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Best ever. For a Valentine's date at the spur of the moment, it was the best room service and more luxurious than expected.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edith P
1 nag
5.0
Feb 2026

Great value for money. The guesthouse itself was neat, comfortable, and well maintained. Our room was clean and comfortable, and the atmosphere felt peaceful and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louwrens P
1 nag ⋅ Besigheidsreis
4.4
Sep 2026

Pleasant. Had a pleasant stay. Beds are comfortable and rooms are spacious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Izak P
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
4.4
Aug 2026

Ons het die plek net gebruik om te oornag, maar alles was gerieflik en skoon. Alles was in orde en soos per bespreking.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan L
1 nag ⋅ Gesin met tieners
4.0
Mrt 2026

Baie lekker, netjies en veilig. Ons het lekker gebly. Baie netjies en skoon. Ons het die tuin geniet.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Dawie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 113

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf R1 200
20 % AF
R1 200 R960
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 200
20 % AF
R1 200 R960
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 200
20 % AF
R1 200 R960
per nag, vir 2 mense
Bespreek

24 Vrey Street, Beyerspark, Boksburg, 1459, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 51 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7rTgtPawfztHdBhUSXGf8amMM6v5RowJZLxacB64lEBHefZajp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R960 per nag, vir 2 mense 113 5 1 5 24 Vrey Street Beyerspark 1459 Gauteng 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -26.180624 28.274734
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang