24 Outeniqua Bluff

Gastehuis
Eenslaapkamer-eenheid Onder
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • 2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die eenheid is geskik vir 2 volwassenes en 2 kinders onder 12 jaar. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n slaapbank in die leefarea. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n yskas, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus. Daar is 'n TV in die sitarea.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuisie
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asseblief daarop dat hierdie eiendom nie geskik is vir partytjies of geleenthede nie.
Dagbesoekers word toegelaat tot 18:00.
Geraasvlakke moet tot 'n minimum beperk word aangesien die eiendom met ander gaste gedeel word.
'n Skoonmaakdiens word elke derde dag verskaf, maar sluit Sondae of openbare vakansiedae uit.
Honde word toegelaat vir persone met gestremdhede, maar dit moet op versoek aangevra word.
Gedeelde parkering is op die eiendom beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 10%van die deposito word terugbetaal
Tweeslaapkamer-eenheid Bo
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 8)
  • Plek vir 8 persone
  • 4 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die eenheid is bo en beskik oor 2 slaapkamers. Daar is slaapplek vir 4 volwassenes en 4 kinders onder 12 jaar. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 2 slaapbanke vir kinders in die leefarea. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n wasmasjien toegerus. Die eenheid het ook 'n kaggel, eetarea, 'n TV in die sitarea en 'n dek.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

4

2 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuisie
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Kaggel
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asseblief daarop dat hierdie eiendom nie geskik is vir partytjies of geleenthede nie.
Dagbesoekers word toegelaat tot 18:00.
Geraasvlakke moet tot 'n minimum beperk word aangesien die eiendom met ander gaste gedeel word.
'n Skoonmaakdiens word elke derde dag verskaf, maar sluit Sondae of openbare vakansiedae uit.
Honde word toegelaat vir persone met gestremdhede, maar dit moet op versoek aangevra word.
Gedeelde parkering is op die eiendom beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 10%van die deposito word terugbetaal
Tweeslaapkamer-eenheid Onder
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 8)
  • Plek vir 8 persone
  • 4 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die tweeslaapkamer-eenheid is op die grondverdieping en bied slaapplek aan 4 volwassenes en 4 kinders onder 12 jaar. Die slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 2 slaapbanke vir kinders in die leefarea. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n wasmasjien toegerus. Daar is 'n TV in die sitarea.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

4

2 x Kinderbank vir 2

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuisie
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asseblief daarop dat hierdie eiendom nie geskik is vir partytjies of geleenthede nie.
Dagbesoekers word toegelaat tot 18:00.
Geraasvlakke moet tot 'n minimum beperk word aangesien die eiendom met ander gaste gedeel word.
'n Skoonmaakdiens word elke derde dag verskaf, maar sluit Sondae of openbare vakansiedae uit.
Honde word toegelaat vir persone met gestremdhede, maar dit moet op versoek aangevra word.
Gedeelde parkering is op die eiendom beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 10%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Outeniqua Bluff, Outeniqua Strand, Glentana, Great Brak River, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb878201b4ebe696f176fd001351e82a67b9466eeeff57ffbf88da1fb8582ee38a252013ad411cfd9bb86816eb1814a2021e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 24 Outeniqua Bluff Outeniqua Strand, Glentana 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0481552 22.2945773

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang