2407 The Rubik
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 17 Loop Street, Cape Town CBD, 8000, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
2407 The Rubik is 'n kontemporêre selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Kaapstad se middestad en bied 'n asemrowende wegbreek met uitsigte.
Dié woonstel met lugversorging het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, koffiemasjien, broodrooster, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en wasmasjien-tuimeldroër. Gaste kan maaltye by die etenstafel met sitplek vir 4 geniet of op die gemaklike rusbank in die sitarea ontspan. Daar is ook 'n TV en gratis WiFi.
Gaste kan het toegang tot die gemeenskaplike swembad op die dak, wat asemrowende uitsigte op Tafelberg, Leeukop en oor die stad na die historiese Robbeneiland bied. Veilige parkeerplek binne die gebou is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Dwell Property Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 60
Resensies 31
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- 17 Loop Street, Cape Town CBD, 8000, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
17 Loop Street, Cape Town CBD, 8000, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang