+15

245 Main Road

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 245 Main Road, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Vanaf R550 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

245 Main Road bied selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in die kusdorpie, Kleinmond. Die perseel is die ideale basis vanwaar gaste die omgewing se vele besienswaardighede kan besoek. Dit sluit botaniese tuine, visvang, walviskykpunte en seisoenale kreefvisvang-geleenthede, sowel as bier- en wynproeplase in.

Verblyf by 245 Main Road word in 2 eenhede met slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind, of 3 volwassenes elk gebied. Die oopplan-eenhede het elk 'n dubbelbed, 1 enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n TV, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in een van die eenhede. 'n Mikrogolfoond, eetgerei en toebehore is ook beskikbaar.

Gratis WiFi, veilige parkeerplek en 'n pendeldiens na meeste aktiwiteite en besienswaardighede in die omgewing is beskikbaar (teen ekstra koste).

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
3.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.1
Gaste se hoogtepunte
Ingrid R
Saam met lewensmaat
5.0
Clean, comfortable and adequate for our short stay. Our expectations were fully met and our hostess was pleasant.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Wessel L
5.0
Diens was wonderlik. Kamers was skoon en netjies met voldoende benodighede.
Sep 2025
Esther H
5.0
Lovely and cosy. Lovely, cosy and easy to find.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Shwebi G
5.0
Quick to respond, accommodating and neat! See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Marzena F
5.0
Giesela - the best host ever. Perfect, home away from home.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Giesela Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 245 Main Road, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Gaste dink 245 Main Road het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 245 Main Road, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA341b8ad63c2c7217e241cf1b393d937d8d009e52bc7647fd59d07e146783ee2599e1c60470978c3c744126ac2587632edea5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 47 5 1 5 245 Main Road Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.337704170987 19.004195248406
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang