25 Boulder Bay
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Sue Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 21
Jaar gelys 10
Opsomming van Resensie
Deon B - Sep 2021
Algehele gradering
Netjies, modern en uitstekende ligging.
Kobus P - Jun 2021
Algehele gradering
Baie lekker kuier in 'n netjiese, skoon en veilige omgewing.
Pieter V - Jun 2019
Algehele gradering
Baie lekker tyd daar spandeer.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Compensation Beach-weg 70, Ballito, 3233, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom