25 on Constellation
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 25 Constellation Road, Sunwardpark, Boksburg, 1459, Gauteng
- Vanaf R3 200 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
25 on Constellation bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim huis in Boksburg, Gauteng, ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Hierdie huis bied slaapplek vir 8 gaste en bestaan uit 4 slaapkamers en 2 badkamers. Al die slaapkamers is ingerig met dubbelbeddens, waarvan een 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet het. Die oorblywende badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, eetgerei en breekware. Die sitarea is ingerig met gemaklike sitplek en gratis WiFi. Vir kouer nagte kan gaste die kaggel gebruik.
Buite kan gaste addisionele buite-eetplekke sowel as 'n braai-area geniet. Gedurende die somersdae wag 'n verfrissende swembad op gaste, wat 'n verkwikkende blaaskans van die hitte bied. Daarbenewens is daar 'n waaier in elke kamer beskikbaar. Gaste word voorsien van veilige parkering.
Die huis is binne 1 km van Netcare Hospitaal geleë en is langs Carnival City en O.R. Tambo Internasionale Lughawe geleë. Dit is ook gerieflik naby talle kleinhandelwinkels en restaurante.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Felicity Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 25 Constellation Road, Sunwardpark, Boksburg, 1459, Gauteng
- Gaste dink 25 on Constellation het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 25 Constellation Road, Sunwardpark, Boksburg, 1459, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang