Uvongo Akkommodasie by 25 Seascape Lodge | LekkeSlaap
+20

25 Seascape Lodge

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Nicholson-laan 22, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R355 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

25 Seascape Lodge is in die gewilde vakansiedorpie Uvongo geleë en dit bied gehalteverblyf aan 'n gesin. Die eenheid is naby verskeie winkels en restaurante en dis net 350 m van Uvongo se hoofswemstrand af.

Die eenheid is ideaal vir 2 volwassenes en 2 kinders (onder 12) en dis op die grondvloer. Die eerste slaapkamer het 'n gemaklike dubbelbed en die kleiner tweede slaapkamer het 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is oorgenoeg spasie in die eenheid en die hoofslaapkamer het 2 kaste.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste moet hul eie dekodeerder, slimkaart en afstandbeheertoestel saambring, maar Explora of PVR werk nie.

Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie en rook is verbode in die eenheid.

Daar is gerieflike braaigeriewe en 'n skoon swembad op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by 25 Seascape Lodge sluit in:

Dubbelbed Kinderbank vir 1
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
2 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir 25 Seascape Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Nicholson-laan 22, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 25 Seascape Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R355
per nag (plek vir 4)
Vanaf R355
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Nicholson-laan 22, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGd7EcG8JhEM7wUVcj9VYzlrvA3HZWqUpREJ8rekTE0noB02ysg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R355  per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 22 Nicholson Avenue Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 08:00 -30.831415435932 30.39597867791
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za