Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

25 Vasco Da Gama

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vasco da Gama-straat 25, Kenton on Sea, 6620, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R940 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

25 Vasco Da Gama is 'n ruim selfsorgeenheid in Kenton on Sea. Hierdie eenheid bied gerieflike verblyf wat ideaal vir 'n paartjie of sakereisigers is.

Dié modern ontwerpte eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Hierdie eenheid beskik oor 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, gas oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Dit het ook 'n eiland met stoele en 'n skottelgoedwasser. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die sitarea se skuifdeure lei na 'n lieflike en welige grasperk. Gaste kan die rustigheid van hierdie eiendom geniet terwyl hulle in die son op die grasperk bak.

Daar is sonkrag en 'n omsetter en dus kan gaste van al die toestelle tydens beurtkrag gebruik maak.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en gaste het toegang tot die swembad. Hierdie eiendom is stapafstand vanaf die strand, verskeie restaurante en ander besienswaardighede.

Slaapplek

’n Bespreking by 25 Vasco Da Gama sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 5 resensies vir 25 Vasco Da Gama
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 1

Ligging

  • Vasco da Gama-straat 25, Kenton on Sea, 6620, Oos-Kaap
  • Gaste dink 25 Vasco Da Gama het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R940
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R940
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vasco da Gama-straat 25, Kenton on Sea, 6620, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcfe0ff5ae146d54ce268ca42743338c2f3c87ec3feb7192db387847183f7f143b4ff899c7c098abdead53be57050f13e31e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R940 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 25 Vasco da Gama street Kenton on Sea 6620 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.684259837557 26.677279824334
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem