Amanzimtoti Akkommodasie by 2501 High Tide Apartments | LekkeSlaap
+18
+18

2501 High Tide Apartments

3 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Andrew Zondo-weg 424 , High Tide-woonstelle 2501 , Amanzimtoti, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

2501 High Tide Apartments is in Amanzimtoti geleë en dis die ideale vakansiebestemming vir 'n gesin of groep vriende. Dis naby die Galeria-winkelsentrum en net 25 km suid van Durban. Die strand en getypoel is ook naby en die woonstel bied 'n pragtige uitsig.

Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 6. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede kamer het 2 dubbelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, wasmasjien, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware.

Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar.

Die kompleks bied ook veilige parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by 2501 High Tide Apartments sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
2 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.5 uit 5van 3 resensies vir 2501 High Tide Apartments
Netheid
3.3/5
Diens
3.7/5
Ligging
2.7/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.7/5

Ligging

  • Andrew Zondo-weg 424 , High Tide-woonstelle 2501 , Amanzimtoti, 4001, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 6)

Sien meer verblyf in

Amanzimtoti KwaZulu-Natal
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Andrew Zondo-weg 424 , High Tide-woonstelle 2501 , Amanzimtoti, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuN8azfc7oada14SL7GBm0Ybo2wLlPTudvMDReF7Ctb1aClUopE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (plek vir 6) 3 5 1 4 424 Andrew Zondo Road 2501 High Tide Flats 4001 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -30.050275 30.88824
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za