2501 High Tide Apartment
6 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 424 Andrew Zondo Road, 2501 High Tide Flats, Amanzimtoti, 4001, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
2501 High Tide Apartment is in die kusdorpie Amanzimtoti geleë en is die perfekte verblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n wegbreek by die see. Gaste sal naby al die plaaslike besienswaardighede wees en die strand is ook net 'n hanetreetjie ver.
Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 dubbelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n wasmasjien, skottelgoedwasser, breekware en eetgerei. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV, gratis WiFi en braaigeriewe.
Veilige parkeerplek is in die kompleks beskikbaar. Amanzimtoti Beach en Splash Waterworld is naby geleë en die gewilde Japanese Tuine en die Bird Sanctuary is net 2,1 km ver.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.5/5
Charmaine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 424 Andrew Zondo Road, 2501 High Tide Flats, Amanzimtoti, 4001, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
424 Andrew Zondo Road, 2501 High Tide Flats, Amanzimtoti, 4001, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang