Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

256 Brookes Hill

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lady Bea-singel, Brookes Hill Suites, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R985 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

256 Brookes Hill is 'n stylvolle ateljeewoonstel in die gesogte Brookes Hill Suites-kompleks aan die strandfront in Somerstrand, Gqeberha geleë. Dit spog met 'n pragtige see-uitsig en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n kuswegbreek in Nelson Mandelabaai.

Dié woonstel met lugversorging bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n yskassie, tweeplaatstoof, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n klein etenstafel met stoele, rusbank en 'n platskerm-TV. Die skuifdeure lei na 'n balkon waar gaste die lieflike uitsig kan geniet.

Gaste het toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad en wasgoedgeriewe. Veilige parkeerplek is ook binne die kompleks beskikbaar. 256 Brookes Hill is naby die Boardwalk-winkelsentrum, strande en restaurante geleë, wat dit die perfekte plek maak om te ontspan.

Slaapplek

’n Bespreking by 256 Brookes Hill sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 2 resensies vir 256 Brookes Hill
Netheid
4.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Mariliesh Geverifieer

Eiendomme 22

Resensies 150

Jaar gelys 5

Ligging

  • Lady Bea-singel, Brookes Hill Suites, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink 256 Brookes Hill het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R985
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R985
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lady Bea-singel, Brookes Hill Suites, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0b2a32fed072f1c5ca65945569f94bd4c3220f0cf66f6564b0f75f3e333faedbeb730a94d7f942224f7a5c18f17172a319c8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R985 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 Lady Bea Cresent, Brookes Hill Suites Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.97816941388 25.65100024736
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem