Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

26 @ Edmond Rostand

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir 26 @ Edmond Rostand
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
5.0/5
Jacqueline Z - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Homely, secure, clean, well equipped. Will return again to stay.

Home away from home. I have stayed here before and will definitely return again. Host gets (for her) perfect layout and well-stocked unit. I had a great time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nolene L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nolene L
Enkelreisiger

Puik verblyf in rustige omgewing.

Die eenheid is sentraal geleë in 'n rustige, veilige omgewing. Dit is baie goed toegerus, netjies en skoon. Ek was aangenaam verras oor die puik verblyf en sal verseker weer 26 @ Edmond Rostand besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jealeen V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jealeen V
Gesin met klein kinders

Fantastiese plekkie.

Ons het lieflik in die woonstel gebly. Thelmarie en Jaco was albei baie vriendelik en hulle geliefde hond het ons seuntjie so tuis laat voel, elke keer as ons by die woonstel kom, moes hy eers die hond gaan groet. Daar is alles wat jy moontlik nodig kan hê en was selfs 'n klein bederfie vir ons elkeen met aankoms. Die plek kon ons ruik en sien was blinkskoon, wat ons baie gerus laat voel het in die COVID-tyd. Al negatief is dat voertuig buite staan, nie agter 'n geslote hek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R800
R800 R720
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
R800 R720
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
R800 R720
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Edmond Rostand-laan 26, Chantecler, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a3e9feefa5a3a4f28f1f5dc8821b614545af0b3e1d15056d532f8667fa486ac363375434324a970a15457aa90360b600fe8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R720 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 26 Edmond Rostand Avenue Chantecler 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.8609986 18.6558354