26 Duke @ Onrus
Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Jul 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Duke-straat 26, Onrus, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 200R900 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
26 on Duke bied gehalte- en bekostigbare verblyf op die eienaar se perseel in Onrus, Hermanus. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek vir 'n naweek of 'n langer vakansie. Hermanus word jaarliks deur duisende toeriste besoek en is een van die top vakansiebestemmings in die omgewing.
Dié eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 3 kinders en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 1 enkelbed en 1 stapelbed vir kinders. Albei slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n binnebraai en 'n toonbank wat as 'n etenstafel dien. Die leefarea het 'n platskerm-TV en gratis WiFi is ook beskikbaar. Die eenheid gebruik sonkrag en word nie deur kragonderbrekings geraak nie.
Die skuifdeure lei na 'n privaat stoep en gaste het toegang tot veilige parkeerplek vir een voertuig agter 'n geslote hek.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.5/5
Nico Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- Duke-straat 26, Onrus, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink 26 Duke @ Onrus het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Duke-straat 26, Onrus, Hermanus, 7200, Wes-Kaap