+51
Selfsorg in Robertson

26 on Adderley

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 26 Adderley Street, Robertson, 6705, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

26 on Adderley is 'n selfsorghuis in Robertson en is die ideale basis vanwaar gaste die omliggende besienswaardighede langs Kaapse Route 62 kan verken.

Die hoofhuis beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens wat op versoek as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak, asook 'n aparte bad. Daar is 'n yskas, mikrogolf, oond en 'n stoof in die kombuis en die oopplan-leefarea het 'n rusbank en WiFi. Veilige parkeerplek vir 3 gaste is beskikbaar.

The Cottage is apart van die hoofhuis en beskik oor 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens wat op versoek as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n ketel, yskassie en 'n mikrogolf in die in die kombuisie. Ander geriewe sluit 'n privaat braai en parkeerplek in.

Die verblyf is naby restaurante, winkels, wynproe-venues en ander geriewe in die middedorp.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Blake V
Saam met vriende
5.0
Lekker en aircon het baie gehelp. Ja, dankie. Die plek was netjies en skoon en ek het lekker gebly.
Jan 2026
Dimitri M
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable, clean, and memorable – can’t wait to return. We had a very pleasant and comfortable stay. The space was spotlessly clean a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
Jenny K
Saam met lewensmaat
5.0
Sal definitief weer daar bly. Die verblyf was baie lekker, alles was netjies, die plek het alles wat mens nodig het.
Nov 2025
Nickayla M
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gekuier. > “Baie lekker plek! Netjies, gemaklik en baie vriendelike mense. Sal beslis weer kom!”.
Nov 2025
Calvin L
Saam met vriende
4.6
A bit of mixed emotions regarding the stay. Some positives and some negatives. A bit of bad luck when the circuit breaker feeding the a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Charmain Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 84

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 26 Adderley Street, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink 26 on Adderley het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

26 Adderley Street, Robertson, 6705, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e5b42285a55f5a8fef3e94e1e694a21db7532030dcd54d09b1f921ae6e8aeb7a9d34fe541de9d3ef4884e71f27badb57670?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 74 5 1 5 26 Adderley Street Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -33.806024359225 19.88114686143

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang