28 La Rochelle
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 28 La Rochelle Avenue, Royldene, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
28 La Rochelle is gerieflike selfsorgkamers op die eienaar se perseel in Kimberley. Dit is perfek vir paartjies of individue wat op soek is na gerieflike verblyf naby 'n verskeidenheid geriewe.
Altwee slaapkamers het dubbelbeddens en elke en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kamers het basiese selfsorg-geriewe soos 'n yskassie, mikrogolf, 'n elektriese braaipan en breekware en eetgerei. Die kamers het ook deure wat na 'n patio met 'n swembad en 'n privaat braai-area lei.
'n Gekookte ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra fooi en word op skinkborde na die kamers geneem. Die eienaar bied ook 'n wasgoeddiens teen 'n ekstra koste en daar is 'n swembad waarin jy kan afkoel op warm dae. Daar is veilige parkeerplek vir 1 voertuig agter 'n afstandbeheerde hek met elektriese heinings. 28 La Rochelle is naby verskeie winkelsentrums, OTM's, restaurante en ander besienswaardighede.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Marisa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 28 La Rochelle Avenue, Royldene, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Gaste dink 28 La Rochelle het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Kimberley Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 28 La Rochelle Avenue, Royldene, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom