LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+21
Selfsorg in Bloubergstrand

28 Malata Beach

4 gaste

2 slaapkamers

3 beddens

1 badkamer

  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Coral Road, 28 Malata Beach, Blouberg, Cape Town, 7441, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

28 Malata Beach is 'n lieflike woonstel met 'n see-uitsig en in een van Kaapstad se gewildste vakansiebestemmings, Blouberg. Die woonstel bied gerieflike verblyf aan 'n gesin of groep vriende.

Die woonstel is op die tweede verdieping en bied slaapplek aan 4 gaste. Dit beskik oor 2 pragtige slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en direkte toegang tot die balkon met 'n panoramiese uitsig oor die see. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese breekware, eetgerei, 'n Nespresso-koffiemasjien, wasmasjien en skottelgoedwasser toegerus is. Daar is ook 'n ontbythoekie met stoele. Die leefarea het gemaklike rusbanke, 'n TV en dit lei na 'n balkon met 'n buitetafel met 4 stoele. Die balkon bied ook 'n pragtige uitsig. WiFi is regdeur die eenheid beskikbaar.

Veilige parkeerplek is in die kompleks beskikbaar. Die eenheid is ook naby verskeie winkels, restaurante en kroeë.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Corne G
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, gerieflik en veilig. Plek is baie skoon, gerieflik en veilig. Baie goed geleë. Kombuis is goed toegerus. Die wasmasjien met droëer is 'n groot ...
Sien meer
Aug 2026
Leonora B
Gesin met tieners
5.0
Great stay with an amazing view. We had a great stay. The place is spacious and well equipped with an amazing view.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2026
Eloise-Anne M
Saam met vriende
5.0
Gemaklik, gerieflik, bekostigbaar, netjies, veilig. Die plekkie het alles wat mens nodig het, met 'n pragtige see uitsig. Die diens van die agent is o...
Sien meer
Jul 2025
Corné O
4.8
Waarde vir geld. Pragtige sonsakke oor die see. "Uncomplicated stay.". Sien sterre.
Aug 2026
Santie H
Gesin met klein kinders
4.6
Gerieflik, netjies, veilig, goeie uitsig. Gemerkte parkering sal baie help. Ja, heerlik, baie mooi uitsig oor die see en Tafelberg.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Beach House Geverifieer

Eiendomme 45

Resensies 102

Op LekkeSlaap 8 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • Coral Road, 28 Malata Beach, Blouberg, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink 28 Malata Beach het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Coral Road, 28 Malata Beach, Blouberg, Cape Town, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8d212141bfb14c33ac4ca3b70f2539d6c4773b5691a956c500d2d86b639cceed5dfe8dc5bfe4b0b595cee1251db1e32c8732?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 Coral Road, 28 Malata Beach Blouberg 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.8167556 18.4751309