8 gaste
4 slaapkamers
5 beds
5 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 28 Thibault Street, Habour lights, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
28 on Thibault is 'n bekoorlike selfsorghuis in Harbour Lights, St Helenabaai. Dit is perfek vir gesinne, paartjies of klein groepies en bied 'n gemaklike en ontspannende verblyf met maklike toegang tot plaaslike besienswaardighede.
Hierdie eiendom bied slaapplek vir tot 8 gaste en bestaan uit 4 slaapkamers, 4 badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste en tweede slaapkamers is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die vierde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met beide 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die huis beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer en eetarea bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan en het ook 'n kaggel. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Die eiendom sluit ook 'n vermaaklikheidsarea met 'n binnebraai en 'n badkamer met 'n stort in. Buite kan gaste 'n ruim patio en oorgenoeg parkeerplek op die perseel geniet. Dit is naby die hawe en skilderagtige kuslyn, met nabygeleë besienswaardighede soos die Stompneusbaai-vuurtoring, Kaap Columbine Natuurreservaat en Goblins Creek, wat geleenthede bied vir kuswandelings, voëlkyk en see-uitsigte.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Clint Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- 28 Thibault Street, Habour lights, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
- Gaste dink 28 on Thibault het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
28 Thibault Street, Habour lights, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang