Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

28 Sunset View

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kuiseblaan, Langstrand, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Hierdie eenheid is gerieflik geleë tussen Walvisbaai en Swakopmund, en net 'n hanetreetjie vanaf die strand. Die verblyf bied die perfekte basis om die area te verken.

28 Sunset View is 'n eenslaapkamer-eenheid en is perfek vir 'n enkelreisiger, paartjie of 'n jong gesin en bied slaapplek aan 4 gaste, 2 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 'n ruim hoofslaapkamer met 'n koninggrootte-bed. Daar is 'n dubbelbed in die sitarea wat vir kinders uitvou.

Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond en mikrogolf toegerus. Verder is daar 'n wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser, Nespresso-masjien en 'n slim-TV.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek binne die kompleks is ook beskikbaar.

Gaste kan die pragtige omgewing van Walvisbaai en Swakopmund verken met maklike toegang tot die strand vir sonbaai, swem en watersport. Boonop bied die eenheid se sentrale ligging gerieflike toegang tot plaaslike besienswaardighede, winkels en restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by 28 Sunset View sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Carla Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 1

Maande op LekkeSlaap 4

Ligging

  • Kuiseblaan, Langstrand, 0000, Erongo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kuiseblaan, Langstrand, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA48114efdfbdc6289d417ac3033def33f0c970c4a884ea71dd6a9e6affbcc26ad5b8391cd900e7c81e6c56ec46cc8080539dd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) Kuiseb Avenue Langstrand 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -22.8240586572 14.543461641194
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem