2968@Kingfisher
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kingfisher-laan 2968, Parys Golf Estate, Parys, 9585, Vrystaat
- Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
2968@Kingfisher is 'n huis in die veilige Parys Golf Estate, ongeveer 30 m vanaf die landgoed se klubhuis. Dus kan gholfspelers die klub maklik bereik deur die huis se agterste tuinhekkie.
Hierdie vakansiehuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers elk met hul eie badkamer, 'n oopplan-kombuis, sitarea en eetarea. Al die slaapkamers het 2 enkelbeddens vir gaste wat kamers deel. Die beddens kan ook maklik teenaan mekaar geskuif word vir paartjies. Die eerste slaapkamer se en suite-badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak en die ander slaapkamers het en suite-badkamers met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel en 'n leefarea met 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die skuifdeure lei na die stoep met 'n etenstafel, stoele en braaigeriewe. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Spa-behandelinge
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
5/5
Chantal Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Kingfisher-laan 2968, Parys Golf Estate, Parys, 9585, Vrystaat
- Gaste dink 2968@Kingfisher het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Parys Noordelike Vrystaat Vrystaat
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kingfisher-laan 2968, Parys Golf Estate, Parys, 9585, Vrystaat