LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+47

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Carla E
1 nag
5.0
Aug 2026

Ons groep het baie lekker gebly en ek sal hierdie gastehuis weer gebruik. Fantastiese verblyf en goeie gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie G
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Gemaklike verblyf. Ons het baie lekker gebly. Die plekkie is in 'n veilige, rustige area. Die diens was uitstekend, oproepe is vinnig en professioneel beantwoord. Die eenheid was skoon en netjies met alles wat nodig is vir 'n gemaklike verblyf. Die linne en handdoeke was van hoë kwaliteit en dit het die verblyf nog aangenamer gemaak. Ons sal beslis weer hier kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zane B
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Great. Great, clean, neat and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester T
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2026

Alle verwagtinge is oortref. Skoon, netjies, veilig, rustig, naby winkels. Baie vriendelike personeel. Ons was uit vir die dag en met ons terugkeer was ons kamer skoon en netjies gemaak. Ek sal definitief weer van hulle gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gerrit B
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
4.4
Jun 2026

Aangenaam. Die parkering is baie klein vir 'n groter voertuig. 'n Kar is voldoende vir die soort parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rene M
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2026

Satisfying. Was okay, just a damp smell in the room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan F
1 nag
4.2
Jun 2026

Absoluut geen klagtes oor die fasiliteite self nie, behalwe parkering wat bietjie. Geen klagtes nie, behalwe parkering wat baie beperk is, veral met groter voertuie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
4.0
Jul 2026

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Mark S
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
3.8
Sep 2026

Comfy overnight stay. It was very nice. Clean and comfy. The only downside is the little parking space. But I would recommend this for a short stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Nerina K
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
3.6
Jan 2026

Netjiese en ruim kamers met potensiaal. Die plek is netjies en redelik sentraal geleë. Dis die perfekte middelpunt gewees vir ons bedrywighede tussen Queenswood, Hatfield en Menlo Park. Ons veiligheidshek het wel nie gewerk nie en dit is wel naby 'n besige pad.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Kim Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Op LekkeSlaap 1 jaar

Meeste gashere antwoord binne 4 ure
Vanaf
R467
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R467
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R467
per nag (plek vir 2)
Bespreek

298 34th Avenue, Villieria, Pretoria, 0083, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 31 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6e35b0e5c0f59fe5ef3a451143e6140c310b8aa6897d422e43eb38dde85ccdbe2204ff8b9a408ea9d35b205645568d3eaeb6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R467 per nag (plek vir 2) 60 5 1 5 298 34th Avenue Villieria 0083 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.723289 28.241986
Soek in 'n groter streek