2 Harbour Street
- Kapasiteit: 18 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Harbourstraat 2A, Arniston, 7280, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Harbour Road is in Arniston, ’n area wat bekend is vir mooi roetes, strande, staproetes, walviskyk en visvang. Dit is die perfekte plek vir dié wat op soek is na ’n vakansie weg van die besige stadslewe.
2 Harbour Street beskik oor 2 eenhede. Eenheid 2A bied verblyf aan 8 gaste in 3 slaapkamers met dubbel- en enkelbeddens. Die kamers deel 2 badkamers met storte en baddens. Die kombuis is volledig toegerus en die sitarea het 'n TV en kaggel. Die leefarea lei na 'n windbeskutte stoep met 'n braai. Gaste het toegang tot 'n buitestort.
Die tweede eenheid, 2B, is 'n ruim huis met slaapplek vir 10 gaste. Dit beskik oor 5 slaapkamers met koningin-, dubbel- of enkelbeddens. Daar is 3 badkamers met storte en baddens. Die kombuis is volledig toegerus en die sitarea het 'n TV en kaggel. Die leefarea lei na 'n windbeskutte stoep met 'n braai. Gaste het toegang tot 'n buitestort en -toilet.
Die eenhede is selfsorg en daar is braaigeriewe en parkeerplek op die perseel.
Aktiwiteite in die omgewing sluit voëlkyk, bergefietsry, visvang, swem en fietsry in.
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Sylvia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Jare op LekkeSlaap 6
Ligging
- Harbourstraat 2A, Arniston, 7280, Wes-Kaap
- Gaste dink 2 Harbour Street het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 18 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Harbourstraat 2A, Arniston, 7280, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom