2nd Avenue
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Salomé Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 9 maande
Opsomming van Resensie
Antonie V - Feb 2024
Algehele gradering
Ruim kostevriendelike verblyf.
2nd Avenue se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, Antonie. Ons sal aandag gee waar nodig en waardeer jou ondersteuning geweldig baie. Ons sien uit om jou weer te ontvang. Veilig reis!
Berneto C - Des 2023
Algehele gradering
Asemrowend.
2nd Avenue se terugvoer
Baie dankie vir jou ondersteuning, Berneto. Hoop om jou gou weer te ontvang by 2nd Avenue Selfcatering.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tweedelaan 13, Oosterville, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom