4 gaste
0 slaapkamers
0 beds
0 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 3 Monterey Pines Crescent, Sunningdale, Cape Town, 7442, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Monterey Pines Crescent is 'n heerlike selfsorg-vakansiehuis wat in die rustige Sunningdale-woonbuurt van Kaapstad geleë is en slaapplek aan 4 gaste bied.
Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede badkamer het ook 'n stort. Albei slaapkamers het lugversorging.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en 'n verskeidenheid eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel, 'n etenstafel en lugversorging.
Die verblyf sluit 'n veilige dubbelmotorhuis met gemotoriseerde deure in, en gaste kan in die tuin en op die onderdakstoep met 'n ingeboude braai ontspan. Die verblyf is troeteldiervriendelik indien dit gereël word.
Verder is die verblyf naby verskeie winkelsentrums, restaurante en 'n privaat hospitaal.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Kobus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 3 Monterey Pines Crescent, Sunningdale, Cape Town, 7442, Wes-Kaap
- Gaste dink Monterey Pines Crescent het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 Monterey Pines Crescent, Sunningdale, Cape Town, 7442, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang