6 gaste
2 slaapkamers
5 beds
1 badkamer
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 3 Redwood Avenue, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
3 Redwood Avenue is 'n selfsorg-eenheid in Jeffreysbaai, met slaapplek vir 6 gaste en is 800 m van die strand af geleë.
Die eenheid het 'n privaat ingang en bestaan uit 2 slaapkamers wat 'n badkamer met 'n bad en stort deel. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, en die tweede slaapkamer het 4 enkelbeddens. Gaste word vriendelik versoek om hul eie handdoeke en waaiers gedurende die somer saam te bring.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel met sitplek vir 6.
Die sitkamer het 'n TV en onbeperkte WiFi.
Braaigeriewe is beskikbaar. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Jefreysbaai bied 'n verskeidenheid aktiwiteite en besienswaardighede, insluitend branderplankry, valskermspring, sandplankry, bergfietsroetes, African Dawn Wildlife Sanctuary, Dolphin Beach Entertainment Centre, verskeie museums en restaurante.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Jolene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 3 Redwood Avenue, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink 3 Redwood Avenue het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 Redwood Avenue, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang