3 Truinfar
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Ellcock-weg 9, Warner Beach, Kingsburgh, 4140, KwaZulu-Natal
- Vanaf R850 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
3 Truinfar is 'n selfsorgwoonstel in Warner Beach, Kingsburgh. Dit bied gerieflike verblyf aan 6 gaste.
Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en die eerste badkamer het 'n stort-oor-bad. Die tweede badkamer en suite-badkamer het net 'n stort. Beddegoed word vir al 3 dubbelbeddens voorsien. Gaste moet hul eie handdoeke, vadoeke en braairooster saambring.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, skottelgoedwasser, tuimeldroër, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n TV en 'n etenstafel langs groot vensters wat 'n lieflike uitsig oor die omliggende area bied. Die eenheid het 'n toesluitmotorhuis en gemeenskaplike braaigeriewe in die tuin.
Die area het verskeie winkels sowel as die moderne Galleria-winkelsentrum met 'n aantal winkels, restaurante, 'n fliekteater en 'n ysskaatsbaan.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Leon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Ellcock-weg 9, Warner Beach, Kingsburgh, 4140, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 3 Truinfar het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Warner Beach Amanzimtoti Suidkus KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Ellcock-weg 9, Warner Beach, Kingsburgh, 4140, KwaZulu-Natal