Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

300 Pip's

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jessica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 14 resensies vir 300 Pip's
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Jacob D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacob D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese plek en sal enige tyd weer daar gaan bly en aanbeveel.

Ons het baie lekker gekuier en gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melissa V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa V
Gesin met klein kinders

Relaxed and safe.

I'll book Pips Place over any other self-catering place in Beach Road, Strand. The view is breathtaking!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esda H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esda H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragstuk met wonderlike see view.

Ons het baie lekker gebly. Ons hoogtepunt was die heerlike koffietjie in die oggend by die groot oop vensters drink en sien hoe die mense oefen en honde loop op die strand, en dan natuurlik die aand afsluit met pragtige sonsondergang en die klanke van die branders. Heerlik geslaap en Hennie was so gaaf om 'n waaier in te sit vir die hitte. Ek het dit vreeslik waardeer. Baie dankie, Hennie. Ons sien jou weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecile F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile F
Gesin met tieners

Mooi see-uitsig en gerieflik.

Hennie het ons baie welkom laat voel en het uit sy pad gegaan om alles vir ons gerieflik te maak. Die eenheid het 'n pragtige see-uitsig met gemaklike meubels en 'n goed-ingerigte kombuis. Daar is ook veilige parkering en dit is lekker sentraal geleë. Ons het dit geniet om laat in die aand nog rond te loop op die strand. Die straatligte het alles so mooi verlig. Sal weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danielle N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle N
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly.

Baie gerieflik. Die uitsig vanuit die woonstel is pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre C

Puik.

Alle verwagtinge oorskry, dankie Hennie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janice V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janice V
Gesin met klein kinders

Was lieflik met see-uitsig.

Ons het lekker gekuier. Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam. Ons gaan defnitief weer daar kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezl B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl B
Gesin met tieners

Heerlik. Ontspannend. Fantastiese uitsig en ligging.

Oom Hennie het ons vriendelik ontvang en te alle tye op hoogte gehou van alle reëlings. Woonstel is netjies met pragtige uitsig oor die see. Gerieflik ingerig en ons het niks kortgekom nie. Sal beslis weer hier kom kuier. Dankie vir die ekstra moeite met die veiligheid van ons sleepwa ook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Craig W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi en baie lekker.

Skoon en netjies en gemaklik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arnold V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold V
Gesin met klein kinders

Netjies.

Die plek is baie goed geleë, baie netjies en Hennie laat 'n ou onmiddelik tuis voel. As ek iets moes sleg uitwys, is dat ons vir werk moes reis, en die WiFi vang net in die slaapkamers op. So werk in die leefarea waar die uitsig is, was so bietjie moeilik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert S
Gesin met tieners

Ontspannend, rustig en stil.

Goed geleë en naby Somerset Mall.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis P
Gesin met tieners

Fantasties lekker.

Wat kan 'n mens meer vra as 'n onbeskryflike uitsig oor die see met fantastiese geriewe en die eenheid was baie skoon en netjies. Sal beslis weer gebruik maak van die eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties. Skoon. Netjies. Gerieflik. Uitstekende ligging. Fantastiese uitsig op die see.

Sal enige tyd weer in dieselfde woonstel gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael N - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael N
Gesin met tieners

Awesome!

Awesome blyplek, waarde vir geld, perfek geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R850
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 135, 300 Pips Place, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARCdL19t8jbcmFcYhBMUl652EGDEqFpPOYzhXZwe5DtCHU45GDV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 5) 14 5 1 5 135 Beach Road 300 Pips Place 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.11287 18.82255
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem