LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+10

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Leighton K
Lang verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Perfekte plek om gesinstyd te spandeer. Ons het ’n ongelooflike lekker naweek gehad! Die plek was pragtig, netjies en baie gemaklik, en alles wat ons nodig gehad het, was daar. Dit was die perfekte plek om bietjie weg te breek en kwaliteittyd saam as ’n gesin te geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magdalena M
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jul 2026

Awesome cherry on top. Dit is 'n baie lekker kuier, 'n tuiste weg van die huis. Ek sal enige tyd weer teruggaan vir nog 'n salige wegbreek. Hennie en sy span het ons vriendelik verwelkom en tuis laat voel, so 100/100 vir hulle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudolf M
Lang verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jun 2026

Very enjoyable stay. Very nice place. Great value for money. Very enjoyable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda C
Lang verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Ongelooflik lekker ontspan met die seeuitsig en die gerief van die eenheid. Ons het ongelooflik lekker gebly in 300 Pip's. Al was daar baie reën en mens kon dan nie strand toe gaan nie, het die seeuitsig opgemaak daarvoor. Die woonstel is ten volle toegerus en gerieflik en skoon en netjies. Die gasheer het ook gereeld kontak gemaak om te hoor of ons iets nodig het. Sal vir seker weer die eenheid bespreek in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Sal dit weer doen. Hennie het ons met ope arms verwelkom en baie tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda D
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Great place to stay! 5 star accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naimah A
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2026

A lovely stay, maybe should just consider daily cleaning service. Stay was absolutely amazing. The views are mesmerising.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kenneth R
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2026

Very lekker. Thoroughly enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Nausheena K
Lang verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Beautiful, stunning and absolutely fantastic. Absolutely fantastic! Would book this place over and over; it was the best.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dylan G
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Staying at Pip's place no 300 was like staying at a home away from home. It was great. The view and sound of the ocean waves were amazing. The family loved it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jessica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 7 jaar

Antwoord gewoonlik binne 3 ure
Vanaf
R925
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R925
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R925
per nag (plek vir 5)
Bespreek

135 Beach Road, 300 Pips Place, Strand, 7139, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba6b16710530d2bba0c95adc75d66737a974eacf3978b7f26271ca88119ecf06bee34b16b01e660414d86135962736ddc24f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R925 per nag (plek vir 5) 35 5 1 5 135 Beach Road 300 Pips Place 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.11287 18.82255
Soek in 'n groter streek