Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

302 Topaz

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg 170, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

302 Topaz is 'n selfsorgwoonstel in 'n strandfrontkompleks in die kusdorpie Strand. Die woonstel spog met 'm see-uitsig vanaf die balkon met die oopplan-leefarea.

Die woonstel het bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers, beide met 'n see-uitsig. die hoofslaapkamer het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n aparte gastetoilet.

Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, oond, mikrogolfoond en 'n aparte opwasarea met 'n wasmasjien, tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser. Die kombuis het ook 'n ingeboude gasstoof en 'n toonbank. Die eenheid het 'n TV met DStv en gratis WiFi.

Die leefarea het lugversorging en lei na 2 aparte balkonne, 1 voor en 1 agter. Die agterste balkon bed 'n uitsig oor die Hottentots Holland-berge. Die voorste balkon bied 'n uitsig oor Valsbaai en dit is beskut teen die Suidooster as dit waai. Daar is 'n gasbraai op die voorste balkon.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, stoomkamer, gimnasium en 'n speletjieskamer. Daar is 24 uur-sekuriteit, toegangsbeheer en veilige parkeerplek in die gebou.

Slaapplek

’n Bespreking by 302 Topaz sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 4 resensies vir 302 Topaz
Netheid
3.8/5
Diens
3.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Kusweg 170, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink 302 Topaz het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg 170, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe3f01e3a2b95d01263de5e55293e03381060b801279a4876986ddc0afc17b988b469b4bf3f3f1b708ff2ee852cfc41f3f3c2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 170 Beach Road Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -34.1073303 18.8195203