3023 Kingfisher
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Nicole Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Shannon E - Mrt 2024
Algehele gradering
A beautiful stay with great views, facilities and safety!
Charmaine F - Feb 2024
Algehele gradering
Gemaklik en rustig.
Mekayla W - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig. Ons het lekker gekuier. Die plek kort net 'n bietjie skoonmaak.
Heinrich E - Des 2023
Algehele gradering
Goeie kommunikasie deur eienaar. Baie lekker Kersfees gehad saam familie.
Judy M - Des 2023
Algehele gradering
Great hostess who fully informs, updates and responds timeously.
Lesego M - Nov 2023
Algehele gradering
Fantastic.
Lees meerJudith W - Okt 2023
Algehele gradering
Lieflike atmosfeer.
Sandra E - Aug 2023
Algehele gradering
Mooi en rustig.
Kobus V - Aug 2023
Algehele gradering
Perfect getaway.
Sonja G - Mei 2023
Algehele gradering
Gerieflike ruim huis, ideaal vir familie wat saam wil kuier.
Nicole D - Apr 2023
Algehele gradering
Spacious home with a beautiful view!
Suzanne V - Feb 2023
Algehele gradering
Dit was so 'n mooi en gerieflike blyplek met 'n fantastiese uitsig. Skoon en net 'n fees. En naby aan alles in Parys wat lekker is, maar ook ver genoeg vir vars lug. Ons kan nie wag om terug te gaan nie.
Engela V - Feb 2023
Algehele gradering
Baie lekker, dankie.
Sonja M - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlik rustig.
Conrad R - Nov 2022
Algehele gradering
Heerlike, rustige naweek.
Johan F - Okt 2022
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier, die plek was skoon en netjies met goeie diens.
Sibusiso S - Aug 2022
Algehele gradering
Refreshing.
Erika S - Apr 2022
Algehele gradering
Big and spacious, all you need in one house.
Chantelle S - Jan 2022
Algehele gradering
Comfortable and clean.
Cherie K - Nov 2021
Algehele gradering
Great house.
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kingfisherlaan 3023, Parys Gholflandgoed, Parys, 9585, Vrystaat