303 Les Mouettes
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Compensation Beach-weg 96B, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
303 Les Mouettes bied veilige selfsorgverblyf op die derde verdieping van 'n gebou in die kusdorp, Ballito.
Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak en dit bied toegang tot 'n balkon. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede badkamer het 'n wasbak, toilet en 'n stort. Albei slaapkamers het 'n plafonwaaier.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Die leefarea het 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek en die sitarea het gemaklike rusbanke voor 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. WiFi is ook beskikbaar. Die sitarea lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die see. Daar is ook 'n omsetter in die woonstel. Die eenheid het 'n omsetter wat verseker dat die impak van beurtkrag minder is.
Gaste het hul eie ingang en veilige parkeerplek. Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad en braai-area tot gaste se beskikking.
Slaapplek
’n Bespreking by 303 Les Mouettes sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Gedeelde dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Natasha Geverifieer
Eiendomme 32
Resensies 74
Jaar gelys 3
Ligging
- Compensation Beach-weg 96B, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 303 Les Mouettes het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Willard's Beach Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Compensation Beach-weg 96B, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom