303 Marvol On Hall
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Hall Road 303, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
- Vanaf R1 196 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
303 Marvol On Hall bied 'n sjiek en kontemporêre verblyf in die hartjie van Kaapstad, perfek vir paartjies, solo-reisigers of korporatiewe gaste.
Die eenheid bied slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-uitleg. Die slaapkamerarea is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, terwyl die badkamer met 'n stort, wasbak en toilet toegerus is. Linne en handdoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.
Die gemaklike sitarea sluit 'n slim-TV teen die muur met stromingsdienste en gratis WiFi in. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste kan hul oggendkoffie geniet op die klein oordekte balkon met gemaklike sitplek. Veilige kelderparkering word voorsien. Geleë in 'n lewendige deel van die stad, bied hierdie stylvolle woonstel maklike toegang tot Kaapstad se top-attraksies, eetplekke en vermaak, wat dit die perfekte basis maak vir 'n onvergeetlike verblyf. Veilige parkering word voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Perch Short
Stays
Eiendomme 100+
Resensies 15
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 17 Hall Road 303, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Hall Road 303, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang