303 Strand Beach

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R450.00 per bespreking
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls

Die woonstel het 'n omsetterstelsel wat alle kragpunte, ligte en die yskas tydens beurtkrag aandryf; let asseblief daarop dat die wasmasjien, oond, kookplaat en lugversorger nie tydens kragonderbrekings sal werk nie.

Hierdie is 'n volledig selfsorgwoonstel en word nie tydens u verblyf skoongemaak nie. Indien u skoonmaak-, wasgoed- of kinderoppasdienste benodig, kan ons betroubare plaaslike agentskappe aanbeveel.

Die swembad en braai-area is op die dak geleë.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 3 350
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 3 350
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 243 High Level Road, Sea Point, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac0bbb457096e61dcee512057ea5202a80ca7146a75294a2dcc1021f43725b39c430fdd46e7870cf13f12e18721d93631164?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 350 per nag (plek vir 2) 243 High Level Road Sea Point 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -33.915924127905 18.393335974205

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang