303 Strand Beach
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 243 High Level Road, Sea Point, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R3 350 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
303 Strand Beach is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiewoonstel in Seepunt, wat slaapplek bied vir 2 gaste wat op soek is na 'n moderne, sentraal geleë toevlugsoord.
Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, en die badkamer het 'n stort oor die bad, sowel as 'n toilet en wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in, sowel as 'n wasmasjien/droër en skottelgoedwasser.
Met uitsigte oor Seinheuwel en die majestueuse Leeukop vanaf die privaat balkon, bied hierdie woonstel ook lugversorging en 'n omsetterstelsel om beurtkrag te bestuur. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike dakswembad en braai-area met eetarea en pragtige berguitsigte. Bykomende geriewe sluit in veilige parkering en 'n 24-uur-ontvangs. Die woonstel is ideaal geleë met MyCiTi-bushaltes naby.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 243 High Level Road, Sea Point, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 243 High Level Road, Sea Point, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang