3 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 36 Burg Street, Namaqua House, Cape Town, 8001, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
304 Namaqua House is in die hartjie van Kaapstad se middestad geleë en is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou. Dit is 'n uitstekende opsie vir sakereisigers en vakansiegangers, aangesien dit sentraal geleë is.
Hierdie woonstel bied gerieflike slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind op 'n slaapbank met 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is 'n kinderslaapbank in die leefarea. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea met lugversorging beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit hierdie kombuis lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV.
Die ligging van hierdie eiendom is 'n kort entjie vanaf Seepunt, Tafelberg, Kampsbaai en die gewilde V&A Waterfront.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Baran Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 31
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 36 Burg Street, Namaqua House, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink 304 Namaqua House het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
36 Burg Street, Namaqua House, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Sien kaart- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang