+16

31@RidgeRoad

Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 7 Nov 2025 tot 13 Jan 2026.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Ridge Road, Langeberg-Ridge, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 R760 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

31@RidgeRoad bied lieflike selfsorgvakansieverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom in die hartjie van Langeberg-Ridge, Durbanville. Die eenheid het 'n privaat patio met 2 leunstoele wat 'n uitsig oor die Stellenbosch-berge bied. Dit is ideaal vir 'n paartjie wat Durbanville as 'n sentrale punt wil gebruik om al die besienswaardighede wat die groter Kaapstad gebied bied te verken. Cape Gate MediClinic is net 'n hanetreetjie van die eenheid af.

Hierdie woonstel kan gemaklik 2 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is ingerig met 'n koninggrootte-bed en sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet in.

Verder is daar 'n kombuisie wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof en 'n mini-oond, mikrogolf, broodrooster, yskassie, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Toegang tot gratis onbeperkte Wi-Fi is beskikbaar. Die woonstel maak oop op 'n patio met sitplek en braaigeriewe.

Tydens beurtkrag is 'n rugsteunkragopwekker beskikbaar. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Johanna Celeste D
Besigheidsreis
5.0
Sal enige tyd weer daar bly en enige iemand aanbeveel om daar te boek! Pragtige plek, pragtige uitsig, maklik om op N1 te kom, baie gawe gasheer.
Nov 2025
Morne V
5.0
Baie lekker eenheid en goed geleë, perfekte eenheid vir my vakansie gewees. Baie lekker eenheid, lekker ligging en persoonlike privaatheid. Sal beslis...
Sien meer
Nov 2025
Ester D
Saam met lewensmaat
5.0
10/10 super! We enjoyed our stay and will be back soon! Enjoyed our stay. Our host was friendly and approachable. The fact that he chec...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Nico V
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflik! Netjiese en baie skoon verblyf. Veilige omgewing.
Okt 2025
Kaylene Leandri N
Saam met lewensmaat
5.0
Good. It was good, quiet and safe.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Louis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 31 Ridge Road, Langeberg-Ridge, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink 31@RidgeRoad het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
R 950 R 760
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R950
R 950 R 760
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
R 950 R 760
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Ridge Road, Langeberg-Ridge, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0f657f6a31f117df4c64c1013f3de7f9013328e98733d2d47fff9472355060a354e8e2ee2abbeae65d87a91b4d3e62bad1d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R760 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 31 Ridge Road Langeberg-Ridge 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.84499 18.693453

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang