31 On Uitspan
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Uitspanstraat 31, Blanco, George, 6530, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 2
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
31 On Uitspan is aan die voet van die Outeniekwaberge en bied gerieflike oornagverblyf.
Verblyf is beskikbaar in 3 basiese selfsorg-eenhede met verhit-en-eetgeriewe. Elke oopplan-eenheid beskik oor 1 slaapkamer en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Ander geriewe in die kamer sluit 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met die volle DStv-pakket in. Gratis WiFi is beskikbaar.
Beddegoed en badhanddoeke word voorsien asook braaigeriewe en veilige parkeerplek.
Daar is talle plaaslike aktiwiteite vir diegene wat die area wil verken, soos perdry, wynproe, visvang of swem by die strand.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Rensie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Uitspanstraat 31, Blanco, George, 6530, Wes-Kaap
- Gaste dink 31 On Uitspan het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Uitspanstraat 31, Blanco, George, 6530, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 2