2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 138 Big Bay Street, Sandown Estate, unit 316, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Hierdie stylvolle eenslaapkamerwoonstel, geleë in die veilige Sandown-landgoed in Bloubergstrand, bied 'n perfekte gesinswegbreek. Die woonstel beskik oor 'n toegewyde werkspasie en is gerieflik geleë, net 2 minute se stap vanaf Sandown Retail Crossing.
Hierdie eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en is smaakvol gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en droër. Dit strek tot die sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste kan maklike toegang tot Blouberg se gewilde vlieërbranderstrande geniet, terwyl die landgoed self uitstekende geriewe bied, insluitend 'n spa, gimnasium, restaurant en swembad, wat 'n ontspanne en volledig toegeruste verblyf verseker. Die eiendom is 20 km vanaf Kaapstad se middestad geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Chanel Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 maande
Ligging
- 138 Big Bay Street, Sandown Estate, unit 316, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink 316 Taurus Inn on Sandown het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
138 Big Bay Street, Sandown Estate, unit 316, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang