LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+14
Gastehuis in Pretoria-Oos

32 On Lynburn   Prime picks icon.

Prime picks icon.

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 86 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Mark W
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2026

An excellent stay & host. A lovely homely stay with a lovely attentive host. Perfect for our 2-night stay. Thank you, Chanel.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hein V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2026

Baie gasvrye ontvangs. Heerlike verblyf met 'n uitstekende ligging vir ons doel. Ons is baie vriendelik ontvang en het heerlik oorgebly. Dit is 'n baie mooi plek met 'n lieflike tuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chanel
32 On Lynburn
Baie dankie

Hanelie W
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Besonderse plek en baie goeie waarde vir geld. Uitsonderlik - met soveel detail en omgee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chanel
32 On Lynburn
Baie dankie Hanelie.

Elize G
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Puik! Baie aangename verblyf. Gasvrou was vriendelik en baie behulpsaam. Eenheid was baie netjies en skoon. Daar was alles wat nodig was en nog meer. Jy kan letterlik net jou handsak en klere vat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petrus V
Kort verblyf
5.0
Aug 2026

Heerlik. Ja, dit was soos om by jou eie huis te wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chanel
32 On Lynburn
Baie dankie Groete, Chanel

Cornelia V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Baie dankie! Van die bespreking af was Chanel uiters vriendlik en hulpvaardig met inklok en ons gemaklik te laat voel. Die woonstel is mooi, gerieflik, netjies, en was perfek vir ons oorslaap. Koffie, tee, en lekkernye met 'n sjokoladetjie op ons kopkussings. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette K
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Sal die plekkie toe oë aanbeveel! Ons is baie hartlik verwelkom deur Chanel. Heerlike huislike atmosfeer met absoluut alles wat mens nodig het en nog baie meer bederfies. Snoesige warm bed met elektriese kombers. Uiters netjies en gerieflik! Sal vir seker weer daar wil oorbly. Dankie, dit was waarlik 'n belewenis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chanel
32 On Lynburn
Baie dankie Antoinette Groete Chanel

Marthinus R
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
5.0
Mei 2026

Mens voel werklik of Chanel regtig haar heel beste vir jou gee. Baie persoonlik en dit voel of sy aan alles gedink het en nog so bietjie meer. Nie 'n gewone guesthouse nie, meer van 'n homestay.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chanel
32 On Lynburn
Baie dankie, Marthinus. Het vandag resensie ontvang. Groete, Chanel

Eddie S
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Ons kon ontspan en net lekker kuier! Ons verblyf was heerlik. Die gesinseenheid was privaat met parkering reg voor die deur. Baie belangrik vir my wat toerusting het. Die eenheid was toegerus met alles wat jy ooit sou kon benodig en nog ekstra. Heerlike beskuit en verskillende teë en koffies! Versnapperinge vir die kinders. Tydskrifte ens. Yskas goed toegerus teen billike pryse vir alles ekstra. Boheems in styl, maar steeds huislik. Skop jou skoene af en ontspan. Ons gasheer was fantasties. Sy is soos Siri, net vriendeliker en meer behulpsaam!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chanel
32 On Lynburn
Baie dankie vir die resensie. Sien uit na die volgende besoek. Groete

Sharon O
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Ons het 'n baie lekker rustige naweek gehad. Ons was vriendelik verwelkom, ongel. Ons het 'n baie lekker rustige naweek gehad. Ons was vriendelik verwelkom, Ongelooflikke mooi tuin en huis. Loop afstand van resturante. Ek het die Flower kamer gekies juis vir die bad. Dit was presies soos die foto's op die webtuiste gewys het. Ons het tot 'n Piesang brood huis toe gekry wat ongelooflik lekker was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Chanel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 86

Op LekkeSlaap 4 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure
Vanaf
R899
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R899
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R899
per nag (plek vir 2)
Bespreek

32 Lynburn Road, Lynnwood Manor, Pretoria, 0081, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ec24bd30ebc55bd78fc93b94271f4ce645eab73ffdd206817bcdd3686edf873976e44ae538ec34e52fd0174a0580ae199bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R899 per nag (plek vir 2) 86 5 1 5 32 Lynburn Road Lynnwood Manor 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.76248898951 28.281568586826
Soek in 'n groter streek