32 @ Woker
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Ilse Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 105
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Kobus C - Mei 2024
Algehele gradering
Ons was spyt om te moes vertrek.
Retha B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netjies alles wat ons nodig het.
Magriet H - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie funksioneel, goeie smaak met toebehore en beddegoed, gerieflik.
Marietjie B - Mrt 2024
Algehele gradering
Soos 'n tuiste weg van die huis af.
Colleen S - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlikste plek om te bly! Ruim, netjies, modern noem maar op!
Karen E - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlike Swakop kuier!
Karien H - Des 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies en ruim.
Marvin V - Okt 2023
Algehele gradering
Veilig, netjies en pragtig.
Barend Johannes V - Sep 2023
Algehele gradering
Baie goeie plek.
Thinus V - Sep 2023
Algehele gradering
Wonderlike verblyf in Swakopmund.
Marjorie D - Aug 2023
Algehele gradering
Baie gasvrye mense en netjiese plek. Sal weer gaan kuier.
Elize E - Jul 2023
Algehele gradering
Dit is 'n baie goeie blyplek in Swakopmund. Sal dit enige tyd aanbeveel!
Charles C - Jun 2023
Algehele gradering
Netjiese kamer met als wat nodig is.
Emelia B - Mei 2023
Algehele gradering
Ons het baie moeg laat middag daar aangekom, was so aangenaam verras deur die kwaliteit van die akkommodasie.
Elmarie C - Mei 2023
Algehele gradering
Dis nou waarde vir jou geld.
Callie C - Mei 2023
Algehele gradering
Baie funksioneel, goeie smaak met toebehore en beddegoed, gerieflik.
Ute M - Mei 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker by 32@ Woker gebly. Net jammer die tyd was so kort. Sal baie beslis weer daar oornag en dit vir vriende en familie aanbeveel.
Penny G - Mei 2023
Algehele gradering
Hospitable and very comfy.
Ulrike K - Apr 2023
Algehele gradering
Perfect.
Jacolene S - Apr 2023
Algehele gradering
Gerieflik en bo verwagting 'n lekker gesellige verblyf.
Eloise F - Apr 2023
Algehele gradering
Beslis die moeite werd, baie vriendelike ontvangs en warm mense.
Bianca L - Feb 2023
Algehele gradering
Wonderlik en gemaklik.
Johan C - Feb 2023
Algehele gradering
Baie netjies en gawe eienaars.
David Z - Jan 2023
Algehele gradering
Another wonderful stay at 32@Woker. Our go-to accommodation in Swakopmund.
Anne S - Des 2022
Algehele gradering
We were a party of 5 (4 adults and 1 child) visiting Swakopmund.
Lees meerMianca K - Des 2022
Algehele gradering
Dit was die beste ooit. Eienaar was vriendelikste en ons het baie tuis gevoel.
Bianca L - Nov 2022
Algehele gradering
Wonderlike plek.
Fabian T - Nov 2022
Algehele gradering
Great stay, great host, beautiful and clean apartment.
Johan H - Jul 2022
Algehele gradering
Netjiese verblyf naby strand.
Karin B - Mei 2022
Algehele gradering
Pragtige, netjiese, skoon en ruim eenheid en vriendelike en hulpvaardige gasvrou.
Anton S - Apr 2022
Algehele gradering
Netjies. Groot. Familie.
Bobby S - Feb 2022
Algehele gradering
Excellent.
Christel B - Jan 2022
Algehele gradering
Oornag op pad na Henties.
Elza E - Jan 2022
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het is daar.
Charles J - Aug 2021
Algehele gradering
Outstanding and great.
Mariana V - Apr 2021
Algehele gradering
Netjies.
Bongani M - Apr 2021
Algehele gradering
Nice place.
Riaan L - Des 2020
Algehele gradering
Fantastic!
Christa L - Nov 2020
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Carina W - Des 2019
Algehele gradering
Heerlike vakansie!
Estelle E - Des 2019
Algehele gradering
Die plek is ruim en in 'n stil area geleë en kan beslis aanbeveel word.
Jan K - Des 2019
Algehele gradering
Ongelooflik.
Francois N - Nov 2019
Algehele gradering
Als wat mens benodig wanneer op reis en nog meer.
Claudia S - Okt 2019
Algehele gradering
You will feel at home.
Annelien S - Sep 2019
Algehele gradering
Stil plek, maar baie geraas met mense wat bo bly.
Sakkie S - Sep 2019
Algehele gradering
Baie lekker blyplek by awesome mense.
Stoffel F - Sep 2019
Algehele gradering
Very nice, expect more than the photos on the website!
George T - Sep 2019
Algehele gradering
Just loved staying there.
Corrie F - Aug 2019
Algehele gradering
Baie gerieflike ruim eenheid, ten volle toegerus.
Michaelle B - Jul 2019
Algehele gradering
Perfect place for a quiet getaway.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die perfekte plek vir 'n rustige wegbreek.
Pragtig, skoon en gemaklik, huis weg van die huis.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Aletta N - Jul 2019
Algehele gradering
Ons was baie verras oor die ruimte en geriewe.
Marina Venter V - Jun 2019
Algehele gradering
Dit was 'n wonderlike ervaring.
Thealize B - Jun 2019
Algehele gradering
Wat 'n ongelooflike mooi en netjiese plekkie!
Minette M - Jun 2019
Algehele gradering
Baie luukse verblyf. Die gasvrou het werklik aan alles gedink.
Daniel S - Jun 2019
Algehele gradering
We were surprised by the large size of the unit which was perfect for our family of 4.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ons was verras oor die grootte van die eenheid wat perfek was vir ons familie van 4.
Ons het ons verblyf by 32@Woker baie geniet. Dit is naby die middedorp en die strand. Miere was 'n probleem, maar dit kan opgelos word. Die eenheid is groot, en omdat dit agter die huis is, kry dit nie baie sonlig nie, so dis baie koud. 'n Paar verwarmers sal lekker wees. Parkering is baie beknop en die oprit se hek sluit nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
32 @ Woker se terugvoer
I am so sorry that the room was cold, it has a large north-facing window but it was very misty the last few days. I hope you had a lovely holiday further in Namibia, and that we will see you again soon.
Johan P - Jun 2019
Algehele gradering
Ruim, skoon en goed toegerus.
Marietjie B - Jun 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly, dankie.
Mercia V - Jun 2019
Algehele gradering
Dit is 'n alles-in-een belewenis.
Simon Eliud I - Jun 2019
Algehele gradering
The place is excellent, need and beautiful. Owner Mrs Ilse very friendly. We felt so much welcome.
Sheena W - Mei 2019
Algehele gradering
Rustig en baie gerieflik.
Simone S - Mei 2019
Algehele gradering
Vriendelik, netjies, goed toe gerus.
Bianca S - Mei 2019
Algehele gradering
Dit was een van die beste plekke waar ons in 'n lang tyd gebly het.
Maretha D - Apr 2019
Algehele gradering
Dit was baie lekker en smaakvolle verblyf.
Robin R - Mrt 2019
Algehele gradering
Neat, modern and very well located with friendly staff.
Daphne B - Feb 2019
Algehele gradering
Tuiste weg van die huis.
Neeltje S - Jan 2019
Algehele gradering
Uitstekende keuse vir oornag of langer verblyf!
Lees meerLizelle B - Des 2018
Algehele gradering
Uitstekend!
Karin M - Des 2018
Algehele gradering
Baie sentraal geleë.
Paulus S - Des 2018
Algehele gradering
Accommodation is amazing.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Verblyf is wonderlik.
Rustige plek wat aan al jou daaglikse behoeftes voldoen.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Mark D - Nov 2018
Algehele gradering
A fantastic stay with a superb host.
Melissa D - Nov 2018
Algehele gradering
Uitstekend - perfek vir 'n lang of kort blaaskans vir twee.
Ulandi P - Nov 2018
Algehele gradering
Ek hou van die privaatheid en rustige omgewing wat goed is vir 'n wegbreek!
Bernadine J - Okt 2018
Algehele gradering
Beste ervaring.
Andrew B - Okt 2018
Algehele gradering
Lovely and it didn't disappoint, it is as the pics shows.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lieflyk en dit het nie teleurgestel nie, soos die foto's wys.
Baie netjies en skoon, naby die see. Was absoluut mal daaroor.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Nan O - Okt 2018
Algehele gradering
Vriendelik ontvang en 'n lieflike kamer gehad.
Sanri K - Okt 2018
Algehele gradering
Heerlik gekuier!
Hilda W - Sep 2018
Algehele gradering
Worth the money. The atmosphere, everything 90%! Just for the towels to be changed everyday.
Riaan L - Sep 2018
Algehele gradering
Excellent location, value for money, clean, friendly hosts!
Edith J - Sep 2018
Algehele gradering
Fantastiese akkommodasie.
Lees meerEurika M - Sep 2018
Algehele gradering
Absoluut fantasties. Heerlik, gemaklik en alles wat nodig is en baie netjies en linne silwerskoon. Lekker kussings en matras 'n goeie pluspunt.
Pieter U - Sep 2018
Algehele gradering
Netjies, skoon en gerieflik.
Charlotte T - Sep 2018
Algehele gradering
Alles wat mens nodig het en meer.
Agnieszka G - Aug 2018
Algehele gradering
Great spot for a stopover in Swakopmund.
Michael B - Aug 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Paul G - Jul 2018
Algehele gradering
Heerlik gekuier. Puik verblyf en gasvryheid.
Dirk O - Jul 2018
Algehele gradering
Pragtige ruim vertrek, netjies.
Karien N - Jul 2018
Algehele gradering
Netjiese en ruim verblyf vir 'n familie.
Barbara V - Jul 2018
Algehele gradering
Dit was die beste waarde vir my geld.
Lees meerDeidre H - Jul 2018
Algehele gradering
Ons het heerlik by 32@Woker gebly.
Maryke M - Jun 2018
Algehele gradering
Uit die boeke uit!
Margaretha B - Jun 2018
Algehele gradering
Vriendelike diens, gemaklike en skoon akkommodasie, waarde vir geld.
Andre G - Jun 2018
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly.
Lees meerMegan G - Mei 2018
Algehele gradering
Sal enige tyd weer daar bly en dit enige tyd aanbeveel!
Stephan V - Mei 2018
Algehele gradering
Fantastiese verblyf en ongelooflike vriendelike en behuplsame gasvrou en -heer.
Louise S - Mei 2018
Algehele gradering
Stylvol, rustig. Sal weer daar tuisgaan.
Claudia D - Mei 2018
Algehele gradering
It was clean, safe and spacious accommodation, friendly service and value for money.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Skoon, veilig and ruim. Vriendelike diens en waarde vir geld.
Hartlik verwelkom met 'n glimlag. Die verblyf was ruim, skoon en waarde vir geld. Veilige parkeerplek op die erf. Sal beslis weer daar bly en aan ons vriende, familie en kennisse oordra.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
32 @ Woker se terugvoer
Thank you so much, Claudia!
Leona W - Mei 2018
Algehele gradering
Baie netjies en vriendelike diens.
Madeleine M - Mei 2018
Algehele gradering
Stylvol, rustig en ligging reg asook bekostigbaar.
32 @ Woker se terugvoer
Baie dankie Francois. Julle is baie welkom om weer te kom kuier.
Joné B - Apr 2018
Algehele gradering
Heerlike verblyf. Sal beslis aanbeveel. Wonderlike diens.
32 @ Woker se terugvoer
Baie dankie Joné.
Jan V - Apr 2018
Algehele gradering
Great place to stay.
32 @ Woker se terugvoer
Thank you so much, Jan. You are most welcome, any time.
Jo-ann W - Mrt 2018
Algehele gradering
Ideal family/friends get together.
Kobus E - Mrt 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Corrie A - Mrt 2018
Algehele gradering
Geweldig, zo mooi, zo ruim, gezellig en zo schoon.
Ester V - Feb 2018
Algehele gradering
Plek is mooi skoon en volledig toegerus.
32 @ Woker se terugvoer
Dankie Ester, julle is enige tyd welkom om weer te kom!
Jonathan D - Jan 2018
Algehele gradering
Uitstekende verblyf. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.
32 @ Woker se terugvoer
Dankie Jonathan. Jy is baie welkom, enige tyd.
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Woker-straat 32, Vineta, Swakopmund, 0000, Erongo